Тут найдется любой текст песни: Исполнитель: Bok van Blerk
Песня: Die Kaplyn
Добавил: Гость
Bok van Blerk – Die Kaplyn 1
Tusse bosse en bome
Tussen grense wag ons almal vir more Maar op agtien was ons almal verlore Hoe kan ons verstaan En we weeg nou ons lewe Want net God alleen wet waaroor ons bewe Want op agtien wou ons almal net lewe Net een slag toe was jou lewe verby Roep jy na my Roep jy my terug na die Kaplyn my vriend Deur die jare het die wereld gedraai Toe ons jonk was hoe sou ons dit kon raai Soek jy na my Soek jy my nou in die stof en jou bloed Ju't gese jy hoor hoe God na jou roep Toe's dit als verby Na al hierdie jare Ver verlor druf ons rond in ons dade Net soldate leef grense se skaade Hoe kan ons verstaan Want daai bos vreet ons spore In die donker bos was broeders gebore In die donker saam gebid vir n more Maar met net een slag was jou lewe verby Roep jy na my Roep jy my terug na die Kaplyn my vriend Deur die jare het die wereld gedraai Toe ons jonk was hoe sou ons dit kon raai Waar is jy nou Is jou naam dan op ons mure behou Jy was nooit vereer en niemand gaan nou Oor jou lewe skryf en wat jy nog wou... En by daai mure Staan ek vir ure Maar waar's jou naam nou my vriend kan hul nie verstaan... Jong soldate vergaan... Sonder rede dra hulle die blaam... Roep jy na my Roep jy my terug na die Kaplyn my vriend Deur die jare het die wereld gedraai Toe ons jonk was hoe sou ons dit kon raai Waar is jy nou Is jou naam op ons mure behou Jy was nooit bereer enniemand gaan nou Oor jou lewe skryf en wat jou nog wou En by daai mure Staan ek vir ure En by daai mure Staan ek vir ure |
Популярные исполнители
Популярные тексты песен
Последние тексты песен
|